Adres:

Bassonstraat 8

Porterville

6810

 

info@hsp.com
Tel: 022-931-2174
Fax: 022-931-3321

  • b-facebook

AFKONDIGINGS

NUUS

Branden Pyper

01

26 September 2018

Prysuitdeling

11 Oktober 2018

/

02

/

03

/

Donkey Derby

12 Oktober 2018

ONS SKOOL

KYK VIDEO

Hoërskool Porterville het weer 'n heerlike Gholfdag gehad! 

Ons maak volgende jaar weer so!! 

HSP op die Voorpunt

HSP bly op die Voorpunt met die uitbouing van ons vakkeuse in die Landbourigting.

Landbou Bestuurspraktyk en Landbou Tegnologie is deel van ons vakkeuse tot en met Gr12 vanaf 2019. HSP is nou een van 5 Landbouskole in die Wes-Kaap!

Kom kyk bietjie na ons tonnel waarin verskillende gewasse gekweek word en na ons splinternuwe Tegniese-klas (ou houtwerkklas).

Baie geluk aan al die Hoërskool Porterville rugby- en netbalspanne wat aan Interskole deelgeneem het. Julle was GREAT!

Ons senior rugbyspanne het vanjaar besonders goed ge-doen.

15B wen 39 - 10

15A wen 29 - 7

19B wen 24 - 10

19A wen 20 - 12

Die 13A netbalspan het 27 - 14 gewen en die 19A netbalspan het ongelukkig net-net verloor, maar skitterend gespeel. 

Interskole 2018

Porterville Old Boys Rugbyklub

Die klub het vanjaar met beide spanne in die semi-finale van die Boland Platteland Liga gespeel. Ongelukkig verloor die 2de span 33 - 39 teen Rawsonville en 1ste span speel gelykop 13 elk teen Citrusdal. Citrusdal gaan na finaal, omdat hulle een plek hoër op die log geeindig het.